Skip to content
TrackPodcasts
newsMay 10, 20125:02pending

Duisende eise vir besering aan diens nie uitbetaal nie

Monitor

About this episode

Duisende mense wat ernstig seergekry het en vermink is in ongelukke by die werksplek kry nie betalings van die Vergoedingsfonds nie. Die Departement van Arbeid het in Oktober 2011 'n nuwe stelsel geimplementeer wat glo tot foute en vertragings by uitbetalings gelei het. Die besturende direkteur van die vergoedingsagentskap Compsol, Fritz Luttigh, sê as daar na die syfers gekyk word wat in die jongste jaarverslag van die Departement van Arbeid verskyn, is daar die afgelope ses maande meer as 400-duisend eise wat nie uitbetaal is nie.

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Duisende eise vir besering aan diens nie uitbetaal nie

Monitor

0:00
5:02

More episodes

More from Monitor

View all episodes →