Die homeopatiese bedryf is in die spervuur nadat 'n Amerikaanse regter 'n klasaksie-regsgeding teen die bedryf goedgekeur het, oor praktisyns se vergesogte aansprake op genesing. Cobus Bester praat hieroor met ons wetenskapkorrespondent, dr. George Claassen.