Skip to content
TrackPodcasts
newsFeb 3, 20169:04pending

Monitor

Monitor

About this episode

Terwyl die Zika-virus soos 'n veldbrand in die Amerikas versprei, hou dit nie 'n groot gevaar vir Suid-Afrika in nie. Só sê die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes, ondanks 'n wêreldwye nood¬toestand weens Zika, wat verbind word met duisende geboortedefekte in Brasilië. Die virus word deur 'n spesifieke muskiet oorgedra, en is vir die eerste keer in 1947 in Uganda by ape aangetref, en die eerste geval by mense in 1954. Anita Visser en Ivor Price praat hieroor met dr. Jantjie Taljaard, hoof van die Universiteit Stellenbosch en die Tygerberg-hospitaal se afdelings vir infeksie-siektes.

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Monitor

Monitor

0:00
9:04

More episodes

More from Monitor

View all episodes →