Skip to content
TrackPodcasts
newsJan 29, 20204:09pending

Monitor

Monitor

About this episode

Monitor het oor die afgelope paar weke verslag gedoen oor die lewe van die oud-gevangene Dirk Malan. Hy is in 1999 skuldig bevind aan gewapende roof na hy en 'n metgesel 'n groot bedrag kontant van 'n sakeman in Bloemfontein gesteel het. Hulle slagoffer is tydens die voorval ernstig gewond. Malan was in 2002 in Bloemfontein se Grootvlei tronk aangehou, toe gevangenes daar 'n geheime video gemaak het oor die misdadige optrede van bewaarders.
Terwyl hy in die tronk was, het Malan vir 'n regsgraad deur UNISA studeer. Hy het tydens sy gevangenisstraf verskeie suksesvolle hofaksies teen die departement van korrektiewe dienste geloods, onder meer 'n saak wat die regte van gevangenes op verdere studie verseker het.
Vandag is Malan 'n 57-jarige prokureur en 'n bestuurder by 'n privaathospitaalgroep. In die volgende aflewering oor sy lewe, berig Darren Taylor oor Malan se uiteindelike vrylating.

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Monitor

Monitor

0:00
4:09

More episodes

More from Monitor

View all episodes →