Skip to content
TrackPodcasts
newsFeb 19, 20208:28pending

Monitor

Monitor

About this episode

Weens sanksies van wanbetaling wat deur die Internasionale Sportfederasie vir mense met gestremdhede - of INAS - ingestel is teen die Suid-Afrikaanse Sportvereniging vir Intellektueel Gestremde Atlete, beter bekend as SASA II, kon die atlete nie verlede jaar aan die Global Games, gelykstaande aan die Olimpiese Spele vir intellektueel gestremde atlete deelneem nie. 'n Verdere gebrek aan fondse verhoed ook nou die nasionale Down Sindroom-atlete-span om in April aan die internasionale Trisomie-spele in Turkye deel te neem. Die Spele is gelykstaande aan die Olimpiese Spele vir Down Sindroom-atlete. Este de Klerk berig.

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Monitor

Monitor

0:00
8:28

More episodes

More from Monitor

View all episodes →