Skip to content
TrackPodcasts
newsJan 17, 20203:11pending

Monitor

Monitor

About this episode

'n Foto van 'n man en sy skaap, wat doodluiters sit en kyk na die see, het Facebook gebruikers onlangs behoorlik aan die gons gehad. Soveel so, dat dit een van die dagblaaie in die Wes-Kaap se voorblad gehaal het. Ons het vanoggend gevra of enige van ons luisteraars weet wie dit is - en so kom Marlinee Fouche toe af op Binki Lees (engelse uitspraak), uit Pringlebaai. Montana is heel laas nie die skaap op Die Burger se voorblad nie - maar dit wys dalk net dat die idee van wat 'n troeteldier is, begin verander.

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Monitor

Monitor

0:00
3:11

More episodes

More from Monitor

View all episodes →