AgriSA is voortaan in beheer van die bestuur van die Nasionale Droogte-rampfonds. Dit volg nadat die landbou-organisasie die minister van landbou, Senzeni Zokwana, gevra het om noodmaatreëls weens die knellende droogte in te stel. Beide partye het gister oor die sosio-ekonomiese impak van die droogte beraadslag. Anita Visser en Ivor Price praat hieroor met AgriSA se bestuurshoof, Omri van Zyl, en die adjunkbestuurshoof, Christo van