
About this episode
Pravin Gordhan sal na alle waarskynlikheid vandag óf môre as Suid-Afrika se nuwe Minister van Finansies ingehuldig word. Dit volg ná president Jacob Zuma gisteraand laat die nuutaangestelde David van Rooyen skaars vier dae later tot die departement van samewerkende regering herontplooi het. Van Rooyen se aanstelling in die plek van Nhlanla Nene het die ekonomie minstens R169-miljard gekos. Ivor Price en Anita Visser praat hieroor met 'n politieke ontleder verbonde aan die Universiteit van Johannesburg, dr. Piet Croucamp, en die Efficient-groep se hoofekonoom, Dawie Roodt.
Get every episode summarized
Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.
Email me new episodesFree for 3 shows. No card needed.
Hosts & guests
No transcript yet
This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.
More episodes
More from Monitor

Monitor: W-Kaap regering gryp in om watertoevoer in Beaufort-Wes te herstel
Monitor
Sep 11, 202647:34skipped_language

Monitor: Klopjagte by skole in Gauteng het verbode items aan die lig gebring
Monitor
Sep 10, 202650:06skipped_language

Monitor: Rooivleisbedryf kry toegang tot Egiptiese mark
Monitor
Sep 9, 202649:03skipped_language

Monitor: Beaufort-Wes maak staat op watertenks nadat hoofwaterpyplyn beskadig is...
Monitor
Sep 8, 202646:03skipped_language