Monitor gaan in die aanloop tot vanjaar se munisipale verkiesings met leiers van oor die politieke spektrum heen praat. Verlede week was die Inkatha Vryheidsparty se prins Mangosuthu Buthelezi hier by ons in die ateljee. En vanoggend is die DA-leier, Mmusi Maimane, hier om oor, onder meer, sy party se verkiesingstrategie te beraadslag. Ivor Price het hom met die intrapslag uitgevra oor die DA se beoogde eed teen rassisme...