Skip to content
TrackPodcasts
newsJul 16, 20148:02pending

SAUK oor Afrikaans op TV

Monitor

About this episode

Die besluit om die Afrikaanse nuus en ander programme van SABC2 na SABC3 te skuif, lok wyd reaksie uit. Ook Monitor en Spektrum se luisteraars wou weet waarom hulle nie meer die nuus om sewe op weeksdae op SABC2 sal kan kyk nie, aangesien SABC 3 in dele van die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap nie opgevang word nie. Die Afrikaanse bulletin sal terselftertyd op DSTV se kanaal 404 om 19:30 uitesaai word, maar baie van die kykers het nie DSTV nie. Om die besluit en die gevolge te verduidelik praat Cobus Bester met die woordvoerder van die SAUK, Kaizer Kganyago.

Get every episode summarized

Each time Monitor publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

SAUK oor Afrikaans op TV

Monitor

0:00
8:02

More episodes

More from Monitor

View all episodes →