Skip to content
TrackPodcasts
tvJul 8, 202524:21pending

Vers en klank 8 Julie 2025

Vers en Klank

About this episode

Sophia van Taak praat met professor Joan Hambidge oor die nalatenskap van haar goeie vriend, die digter Johann de Lange, wat in Maart vanjaar oorlede is. De Lange het in sy leeftyd 15 digbundels gepubliseer, hy het kortverhale geskryf en ook ander Afrikaanse digters se werk na Engels vertaal. Hy was die samesteller van menige bloemlesing uit die werke van, onder andere, Hennie Aucamp, Wilhelm Knobel en Lina Spies, en ook die oorhoofse redakteur van AVBOB se jaarlikse poësieprojek. As digter het hy grensverskuiwende werk gelewer, veral in sy bundels waarmee hy ’n weg gebaan het vir die erotiese digkuns. Buiten dié liefdesverse het hy ook met groot vernuf oor ander temas gedig. Joan gesels oor sy pa-gedigte, die verse oor Marylin Monroe, en die invloed wat ’n ouer generasie Afrikaanse digters op De Lange gehad het.

Get every episode summarized

Each time Vers en Klank publishes, we email you a written briefing from the transcript — the topics, who appeared, and any specific claims, with the ad reads skipped.

Email me new episodes

Free for 3 shows. No card needed.

Hosts & guests

No transcript yet

This episode has not been transcribed. Request it and it moves to the front of the queue.

Vers en klank 8 Julie 2025

Vers en Klank

0:00
24:21

More episodes

More from Vers en Klank

View all episodes →