Oud-president Thabo Mbeki het met sy derde opebrief nóg 'n knuppel in die politieke hoenderhok gegooi. Die keer beweer hy dat hy nooit destyds vir Jacob Zuma as adjunk-president afgedank het nie. Trouens, die voormalige staatshoof sê hy was die teiken van 'n smeerveldtog -- en Zuma het self besluit om te bedank. Hier by ons in die Monitor-ateljee is 'n professor in regeerkunde by Wits-universiteit, Antonie van Nieukerk...